Original Research

Menslike vryheid 1)

H. G. Stoker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 7-8 | a1480 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i7/8.1480 | © 1964 H. G. Stoker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

H. G. Stoker,, South Africa

Full Text:

PDF (483KB)

Abstract

’n Mens se opvatting van vryheid hang af van sy lewensen wêreldbeskouing (wo. sy religieuse geloof) en sy „ervaring” én (wetenskaplik:) van sy Godsidee (resp. idee van die ..Absolute” of „Algenoegsame"), sy mensidee en sy wêreldidee (of kosmosidee) asook van sy opvatting van die onderlinge verhouding van God (resp. die „Abso- lute”), mens en wêreld (wo. die met hierdie verhoudings gegewe wetsidee of idee van die wetsorde). En hoe ver-skil by wetenskaplikes (teoloë, wysgere en vakwetenskaplikes) nie al hierdie ideë nie! Dit is dan ook geen wonder dat daar so baie (onderling botsende) vryheidsbeskouings bestaan nie — te meer waar die vryheidsprobleem besonder ingewikkeld en moeilik is!

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 959
Total article views: 839

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.