Original Research

'n Saluut aan die rektor van die P.U. vir C.H.O.

W. N. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 7-8 | a1477 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i7/8.1477 | © 1964 W. N. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

W. N. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (30KB)

Abstract

As die universiteit vanaf die vroegste tye die ge- meenskap-in-klein genoem is, is die rektor van 'n moderne universiteit sekerlik die mikrokosmos van die universiteit waaraan hy verbonde is. Van hom word die gevleuelde idealisme van die akademikus asook die barre realisme van die adm inistrateur verwag; hy moet ’n profetiese visie op die lonkende horison van beginsels en ontwikke- lingspotensialiteit rig, m aar tog met albei voete op die vaste aarde van materiaal tot sy beskikking en doeltref- i’ende organisasie bly staan. Hy moet weet wat hy wil, m aar ook wat hy kan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 778
Total article views: 685

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.