Original Research

Die afrikaner en sy pers*

G. D. Scholtz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 5-6 | a1473 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i5/6.1473 | © 1963 G. D. Scholtz | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

G. D. Scholtz,, South Africa

Full Text:

PDF (571KB)

Abstract

Die versoek w at van u inrigting tot my gekom het om buitengewone professor in die Persw etenskap te word, was vir my deels vererend, m aar deels het dit my in 'n moeilike posisie gestel. Dit was vir my vererend, om dat dit gekom het van 'n universiteit m et wie se Christelik- Nasionale koers ek my ten voile kan vereenselwig. Dit was dan ook vir my vererend, om dat ek daardeur in staat gestel kan w ord om die volk w aartoe ek behoort, op 'n vir my nuwe terrein te dien. As sodanig is dit vir my im m ers m oontlik om ook ’n beskeie bydrae te lewer tot die geestelike vorm ing van die jeug van ons volk. Dit het my m oeilik geval om, w aar ek reeds die m iddeljarige leeftyd bereik het, nou vir die eerste maal as dosent op te tree, aangesien ek daarvan in die verlede nie die m inste kennis en ervaring opgedoen het nie. As joernalis rig ek my im m ers tot die breë publiek deur middel van die pen. As dosent m oet ek my deur middel van die mond tot die studente rig. Dit lê voor die hand dat die eise w at so aan my gestel word, totaal anders is as dié waar- aan ek oor 'n tydperk van m eer as 'n kw arteeu as joer­ nalis gewoond geraak het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 871
Total article views: 1493

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.