Original Research
Vryheid en gebondenheid in die ekonomie van die Republiek van Suid-Afrika
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 11 | a1445 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i11.1445
| © 1965 J. H. Steyn
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965
About the author(s)
J. H. Steyn,, South AfricaFull Text:
PDF (194KB)Abstract
Toe ek ingewillig het om u toe te spreek oor „Vryheid en gebondenheid in die Ekonomie van die Republiek van Suid- Afrika” het ek nie besef dat dit ’n onderwerp is wat veel meer diepgaande studie vereis as waartoe iemand wat tot ’n groot mate die kantoor en studeerkamer verruil het vir die plaas in staat is nie. Ek is dus bevrees dat ek nie reg sal kan laat geskied aan so ’n belangrike onderwerp nie en u hoë verwagtings waarskynlik sal teleurstel.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 983Total article views: 868
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)