Original Research

Geleentheidstoespraak by die promosieplegtigheid

F. L.H. Rumpff
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 11 | a1444 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i11.1444 | © 1965 F. L.H. Rumpff | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 08 February 1965

About the author(s)

F. L.H. Rumpff,, South Africa

Full Text:

PDF (203KB)

Abstract

Meneer die Kanselier, meneer die Rektor, lede van die Raad en die Senaat, dames en here, Dit is vir my 'n aangename taak, wat ek ook as 'n eer beskou, om u vandag toe te spreek. Aan al die kandidate wat op die punt staan om hul grade en diplomas te ontvang: ook my hartlike gelukwense met die bereiking van hierdie sta­ dium van u akademiese arbeid. Ook die ouers en ander familie van die graduandi hier teenwoordig moet gefelisiteer word. Vir vele ouers is hierdie dag 'n verhoring van stille gebede waarvan die graduandi nie eers bewus was nie. 'n Spesiale woord van gelukwensing aan die nuwe doktore, hulle wat met volharding die hoogste spits van akademiese prestasie behaal het en daardeur hulself en die Universiteit met eer beklee het. Ook moet die Universiteit gelukgewens word, die alma mater, die voedende moeder, wat haar geestes- kinders gevoed het sodat hulle nou ’n staat van geestelike mondigheid bereik het. Dit is vir die spreker op 'n geleentheid soos hierdie ge-

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 916
Total article views: 770

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.