Book Reviews

A collection of Book Reviews for Volume 32, Issue 7 & 8

S. P. v.d.W
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 7-8 | a1438 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i7/8.1438 | © 1965 S. P. v.d.W | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1965 | Published: 14 February 1965

About the author(s)

S. P. v.d.W,, South Africa

Full Text:

PDF (250KB)

Abstract

Van hierdie skrywer het daar gedurende 1963 drie werke verskyn, nl. Agorob — Kind van die Duine, Jagter van die Duine en Gaub, almal met die Boesman as onderwerp. Die skrywer put uit sy eie lewenservaring en intieme kontak met die wilde „duinkinders”, saam met wie hy as jong seun rond- geswerf het. Al hierdie werke bevat dan ook een na die ander ’n rykdom van kennis oor die Boesman se groot vindingryk- heid en taaiheid in die bestaanstryd, sy wette, sy godsdiens, sy oorgelewerde vertellings en folklore wat elke geslag Boes­ man moet oordra aan die volgende. Verskillende figure word telkens teruggevind in die opeenvolgende verhale.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 778
Total article views: 974

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.