Original Research

Studium Universale

P. G.W. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 5-6 | a1431 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i5/6.1431 | © 1964 P. G.W. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

P. G.W. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (189KB)

Abstract

Die posisie van Studium Universale (as interdissiplinêre kursus) aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys is in sekere opsigte uniek in die Westerse universitêre wêreld. In ander opsigte is dit analoog met derge- like kursusse aan Europese en Amerikaanse universiteite. Ons beoog hier geen vergelyking tussen Studium Universale aan die P.U. vir C.H.O. en sy eweknie aan sê maar die deursnee Europese universiteit nie. Ondervolgende trag om ’n profiel te gee van enkele markante nuwe planne in verband met die iunksies van „Studium Universale" aan ons hedendaagse universiteit.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 855
Total article views: 726

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.