Original Research

Ontwikkeling en perspektief in Suid-Afrika se internasionale betrekkinge

P.J. Cillie
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 34, No 4-5 | a1421 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v34i4/5.1421 | © 1967 P.J. Cillie | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

P.J. Cillie,, South Africa

Full Text:

PDF (345KB)

Abstract

Vooraf 'n woord van hartlike dank vir die eer om genooi te word om deel te neem aan hierdie reeks van interfakultêre lesings. My bande met hierdie belangrike sentrum van geleerdheid was tot dusver, helaas, só dun dat hulle byna onsigbaar was en daarvoor moet ék die vernaamste skuld dra en nieu nie. 'n Oom van my was jare gelede hoof van die Hoër Volkskool, en dit was nog in sy tyd dat ek die vorige keer Potchefstroom besoek het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 951
Total article views: 802

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.