Original Research

Pos- en telekommunikasie in Suid-Afrika en elders in Afrika

M. C. Strauss
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 34, No 1-3 | a1412 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v34i1-3.1412 | © 1966 M. C. Strauss | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966

About the author(s)

M. C. Strauss,, South Africa

Full Text:

PDF (482KB)

Abstract

Dit is vir ons ’n voorreg om ’n bydrae — beskeie soos dit mag wees — te kan Iewer tot 'n oorsig van ons land se posen telekommunikasiedienste. Aan prof. Coetzee is ons dank verskuldig vir 'n baie interessante en insiggewende inleidende oorsig. Ons het met groot belangstelling daarop gelet en is veral getref deur sy s telling dat kommunikasiemediums soos die lugvaart en die radio deur sommige van die nuwe Afrikastate aangegryp word as „bewyse” van hulle pas verkree onafhanklikheid en selfbeskikkingsreg. Met ander woorde, as statussimbole op nasionale vlak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1001
Total article views: 1348

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.