Perspectives

Perspektief op die Bantoetuislande

M.C. Botha
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 5-6 | a1393 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i5/6.1393 | © 1968 M.C. Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1968 | Published: 08 February 1968

About the author(s)

M.C. Botha,, South Africa

Full Text:

PDF (337KB)

Abstract

Die onderwerp wat ek moet bespreek, is: „Perspektief op die Bantoetuislande”. Ek wil dit graag op so ’n wyse vertolk dat dit eintlik op ’n besinning oor breë beleid en die toepassing daarvan neerkom. Daarom gaan ek my probeer bepaal by hooftrekke van ons beleid van veelvolkige ontwikkeling en uitgebreide besonderhede vermy. Hoewel Bantoetuislande ’n sleutelbegrip is, is daar ander fasette in die beleidstoepassing wat gepaard gaan met Bantoetuislande en selfs voor die geografiese omlyning daarvan ons aandag verdien. Deur net die ekonomiese afhanklikheid van sommige van ons onafhanklike buurstate in oënskou te neem, kan besef word dat die skepping van ’n aantal afgeslote tuislande sonder meer nie die finale antwoord is nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 839
Total article views: 899

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.