Original Research

Die internasionale toneel sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog

A.M. van Schoor
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 4 | a1389 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i4.1389 | © 1968 A.M. van Schoor | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1968 | Published: 08 February 1968

About the author(s)

A.M. van Schoor,, South Africa

Full Text:

PDF (295KB)

Abstract

As ek die taak moet volvoer wat u vir hierdie simposium oor die internasionale politiek aan my opgedra het, naamlik om met ’n terugblik op die twee dekades wat sedert die einde van die oorlog agter die rug lê, die stand van die internasionale samelewing op hierdie stadium te skilder, met spesiale verwysing na die betekenis daarvan vir Suid-Afrika, dan kan ek my nie voorstel dat ek die opdrag beter kan uitvoer as om die gang van die internasionale gebeure te ontleed aan die hand van die ontwikkeling en verval van die Verenigde Volke nie. Want die Verenigde Volke is miskien die helderste spieëlbeeld van al die nasionale en internasionale strominge en wendinge, verwagtinge en teleurstellinge, probleme en bedreigings van die afgelope twee dekades.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 875
Total article views: 835

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.