Original Research

Grieks aan die P.U. vir C.H.O.*

J.H. Grobler
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 1 | a1373 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i1.1373 | © 1967 J.H. Grobler | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

J.H. Grobler,, South Africa

Full Text:

PDF (451KB)

Abstract

Met hierdie rede word betoog dat die patroon van die studie van Grieks wat deur die Atheners vier tot vyf eeue v.C. daargestel is en deur die Alexandryne en Pergamon van drie eeue v.C. tot drie eeu n.C. verder gevorm is, deur die eeue nagevolg is, telkens met die oogmerke wat gepas het by die bepaalde tye, tot in die twintigste eeu. Volgens hierdie patroon is Attiese Grieks bestudeer. Die Attiese Grieks is die literêre taal, die skryftaal, van Athene in die vyfde en vierde eeue v.C. Hierdie tradisie is ook aan die P.U. vir C.H.O. nagevolg. Aan hierdie Universiteit is die studente van Grieks hoofsaaklik, indien nie uitsluitlik nie, voornemende teologiese studente.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 817
Total article views: 782

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.