Original Research

Die mikologie: Perspektief en waardebepaling

M.C. Papendorf
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 1 | a1372 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i1.1372 | © 1967 M.C. Papendorf | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

M.C. Papendorf,, South Africa

Full Text:

PDF (631KB)

Abstract

Die vroeë bestempeling van die twintigste eeu as die eeu van die natuurwetenskap het reeds in sy begin jare op soveel oortuigende getuienis berus dat niemand, seker veral nie na inagneming van die fenomenale vooruitgang gedurende die afgelope aantal dekades nie, sal wil beweer dat hierdie beoordeling enigsins voorbarig was nie. Veral vir die gene wat reeds ’n halfeeu lank of meer, die vordering van die natuurwetenskap van dag tot dag op soveel verskillende terreine kon volg en sodoende ’n besonder duidelike perspektief kon verkry, is hierdie bewering moontlik nog meer aanvaarbaar as vir ander wat op 'n later tydstip daarme kennis gemaak het en gevolglik soveel as doodgewoon, alledaags en vanselfsprekend moes aanvaar.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 789
Total article views: 1087

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.