Original Research

Die opleiding van stads- en streekbeplanners in Suid-Afrika

C. J. Viljoen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 2 | a1355 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i2.1355 | © 1965 C. J. Viljoen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

C. J. Viljoen,, South Africa

Full Text:

PDF (214KB)

Abstract

Agtergrond en die huidige posisie Die eerste kursus vir die opleiding van beplanners in die Republiek van Suid-Afrika is twintig jaar gelede aan die Universiteit van die W itwatersrand ingestel. Sowat agt jaar gelede het die Universiteit van Natal met ’n soortgelyke kursus begin en twee jaar daarna het die Universiteit van Pretoria hulle voorbeeld gevolg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 867
Total article views: 1716

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.