Book Reviews

Twee belangrike bronnepublikasies

J. S. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 1 | a1349 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i1.1349 | © 1965 J. S. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

J. S. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (214KB)

Abstract

Oor die algemeen kan die reeks: Suid-Afrikaanse Argief­ stukke (Kaap, Natal, O.V.S. en Transvaal) nie genoeg gewaar- deer w ord nie en verdien die Publikasie-afdeling van die Kan- toor van die Direkteur van Argiewe, m et dr. Anna Boëseken as hoofredaktrise, die hoogste dank van almal wat in die grondm ateriaal van ons geskiedenis belangstel. Vir die navor- ser is hierdie publikasie van sekere groepe dokum ente in die verskillende Suid-Afrikaanse argiefbew aarplekke, w aar nodig met alle bylae daarby, van die allergrootste belang, gesien die groot afstande wat afgelê en groot onkoste wat aangegaan moet word om by die verskillende bew aarplekke te kom en 'n tydlank daar te vertoef. Om die argiefstukke op hierdie wyse in jou studeerkam er te kan kry is beslis 'n weelde en behoort stim ulerend op die navorsing van ons geskiedenis in te werk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 811
Total article views: 893

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.