Original Research

Kerkverband tot oor die nasionale grense

H. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 1 | a1347 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i1.1347 | © 1965 H. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

H. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (381KB)

Abstract

Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording van die betrokke nie-blanke lande selfstandig geword, hoewel die destyds gangbare beskouing van die Protestantse sending was dat hulle eintlik nog nie daarvoor ryp was nie. Sedertdien is byna algemeen tot die Skrifbeskouing terug- gekeer dat ’n gemeente van Christus selfstandig is sodra dit gestig is, maar die verhoudingsvraagstuk is tot dusver nog nie opgelos nie. Die ,,ou” en ,,jong” kerke is in die reël onaf- hanklik van mekaar en sonder kerklike verband met m ekaar. Ons wil by die lig van die Skrif probeer nagaan of ’n mens wel van m ekaar as onafhanklike kerke kan spreek en hoe die verband moet wees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 873
Total article views: 751

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.