Perspectives

Perspektief

W.N. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 6 | a1341 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i6.1341 | © 1970 W.N. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

W.N. Coetzee, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (86KB)

Abstract

Dit is ’n voorreg om in die uitgawe ’n rede van die Rektor van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk te plaas. Hierdie rede is gelewer by geleentheid van die eeufeesviering van die Teologiese Skool verlede jaar. Na lees en herlees is ek getref deur die rykdom en omvangrykheid van die inhoud daarvan, en die leser word aangeraai om die gedagtegange in die stuk met konsentrasie te peil. Dit is ook ’n genoeë dat hierlangs ’n studie oor ’n aspek van die regswetenskap kan staan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 957
Total article views: 714

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.