Original Research

Die wortels en kenmerke van die tradisionele Afrikaanse lewenstyl

A. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1327 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1327 | © 1970 A. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

A. Coetzee, Johannesburg, South Africa

Full Text:

PDF (256KB)

Abstract

In ons tydsgewrig kan dit moontlik vreemd opklink om by 'n akademiese fees te begin met ’n verwysing na ’n Bybelwoord, maar hier, vandág, waar ons die honderdste bestaansja a r feestelik gedenk van 'n hoëronderwysinrigting wat onbevange in sy naamvaandel die stempel „Christelik” dra, sal dit niemand verbaas as ek my reiaas vanmore plaas onder ’n Bybelteks nie:

Matt. 7:16 — ... ’n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie?

Matt. 12:33 — Julie moet of die boom goed maak en sy vrugte goed, of julle moet die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan sy vrugte word die boom geken.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 884
Total article views: 2083

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.