Original Research

Die implikasies van artikel 2 (1 ) (a) van die wet op die nasionale onderwysbeleid, 1967

J. Bekker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 4 | a1306 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i4.1306 | © 1969 J. Bekker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

J. Bekker,, South Africa

Full Text:

PDF (182KB)

Abstract

Op 31 Maart 1967 is die veelbesproke Wet op die Nasionale Onderwysbeleid, 1967 gepromulgeer. Daar is ’n raamwerk van tien beginsels neergelê wat onder meer handel oor sake soos Christelike karakter, nasionale karakter, moedertaalonderwys, die plek van die ouergemeenskap, vry onderwys, koordinasie op nasionale grondslag van leerplanne en kursusse, ens.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 890
Total article views: 866

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.