Original Research

Onderwysersopleiding as prakties-sielkundige antwoord op die eise wat die moderne tyd aan die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding stel

D.H. Cilliers
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 1 | a1292 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i1.1292 | © 1969 D.H. Cilliers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

D.H. Cilliers, UNISA, South Africa

Full Text:

PDF (261KB)

Abstract

Die tema van hierdie simposium gaan oor hoe die eise van die moderne tyd deur die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding benader kan word. Aan my is toebedeel die prakties-sielkundige aspek daarvan; maar dit is ’n geweldige wye onderwerp en daarom gaan ek my meer bepaald toespits op een besondere aspek daarvan naamlik die van die onderwyser en onderwysersopleiding.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 909
Total article views: 1113

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.