Original Research
Die antwoord van die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding op die wysgerigreligieuse eise van die moderne tyd
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 1 | a1285 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i1.1285
| © 1969 B.C. Schutte
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
B.C. Schutte, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (190KB)Abstract
Ons lewe in woelige, wonderlike tye. Beskrywing hiervan is aan die orde van die dag, elkeen met ander klem en treffende byvoeglike naamwoorde. Dit het mode geword om ons probleme en sogenaamde krisisse terug te voer tot die besondersheid van ons moderne eeu. Die opvoedkundige terrein is hiervan ook ’n getroue verteenwoordiger. Nuwe en besonderse tye verg nuwe en besonderse opvoedkundige benadering. Ons huise lyk en is anders, ons ouers eis en gee anders, ons gemeenskap tree anders op en is baie meer gekompliseerd, ons kinders mag psigies nog na die van ons voorgeslagte lyk en aard, maar tog is die verhoudings so totaal verskillend dat hulle maklik soos vreemde wesens vergelyk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1003Total article views: 922
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)