Original Research

Die skepping van vaderlande in Suid-Afrika

C. J. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 39, No 3 | a1265 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v39i3.1265 | © 1974 C. J. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1974 | Published: 06 February 1974

About the author(s)

C. J. Coetzee,,

Full Text:

PDF (313KB)

Abstract

Die historiese ontwikkelingsgang van “vaderlande” soos (tans bekend) in Suid-Afrika ten opsigte van die verskillende Bantoe etniese groepe en die Blankes is in hoofsaak gekenmerk deur ’n aanvanklike onstabiele en vloeibare grenssituasie, gevolg dear pogings om stabiliteit te bewerkstellig en gebiedssoewereiniteit vas te lê vir die toekoms van Suid-Afrika. Gebiedsgrense as synde in juridiese sin die limiete van ’n bepaalde staatsoewereiniteit en -gesag oor persone (onderdane en burgers) is egter nie absoluut nie en daar kan in die Suid-Afrikaanse situasie allermins verwag word dat die stabilisering van grense en gebiedssoewereiniteit die mobiliteit van mense in groter sosiale verbande oor intersuiatlike grense heen sal laat verflou of selfs ophef; dit sal eerder ’n ordening van bewegings oor grense heen (veral tussen die Blank gesentreerde ekonomiese sentra en die verskillende tuislande) tot gevolg hê.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 838
Total article views: 961

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.