Original Research

Kierkegaard se, drei grossen ideen” en die ini- siasie van henry van eeden (sewe dae b y die silbersteins)

L. S. Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 2 | a1202 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i2.1202 | © 1977 L. S. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977

About the author(s)

L. S. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (208KB)

Abstract

Die doel van Henry se verblyf by die Silbersteins word vroeg in Sewe dae verwoord as Jock tydens die eerste aandbyeenkoms sê dat Henry „van sekere gevestigde idees” (p. 16) ontslae moet raak. Ook mrs. Silberstein beskou dit as noodsaaklik dat sy on­ skuld vemietig moet word (p. 22). Op die oggendwandeling van die tweede dag herhaal Jock sy stelling van die vorige aand en voeg daaraan toe dat daar baie dinge is wat Henry ,,sal moet leer en verleer” (p. 28). Vir die modeme mens, wat „van die vrug van kennis geëet” het, is daar „geen illussies meer nie” (p. 32).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 907
Total article views: 829

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.