Original Research
Die begrippe “syn”, “denke” en “taal” in die latere werke van martin heidegger
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 3 | a1160 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i3.1160
| © 1980 J. P. Hattigh
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980
About the author(s)
J. P. Hattigh, Dept. Wysbegeerte, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (637KB)Abstract
In sy vroeëre werke het Martin Heidegger uitgegaan van die standpunt dat die Syn dit is w at die m ens in sy diepste wese raak. Aangesien die mens blykbaar nie kan formuleer w at hy onder die woord “ Syn” verstaan nie, het Heidegger dit noodsaaklik geag om die betekenis van “ Syn” weer ten voile aan die lig te bring. O m dit te kon doen, moes hy eers die voorw aardes vir so ’n teoretiese eksplikasie uiteensit. H y het gem een om hierdie voorw aardes aan die lig te bring vanuit ’n fundam entele analise van die synswyse van die mens w at Synsverstanend eksisteer. In die analise van die tydelikheid van h ierd ie synswyse het H eidegger egter op die probleem gestuit dat die betekenis van “ Syn” reeds bekend moet wees alvorens die voile betekenis van die tydelikheid van die mens uiteengesit kan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1073Total article views: 968
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)