Original Research
Die betekenis van die wysgebeerte vir die akademiese en persoonuke vorming van die student
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 3 | a1157 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i3.1157
| © 1980 M. Elaine Botha
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980
About the author(s)
M. Elaine Botha, Dept. Wysbegeerte en Wetenskapsleer, PU vir CHO., South AfricaFull Text:
PDF (367KB)Abstract
Die aktualite it van ons tema kan aan verskillende faktore toegeskryf word. Nie alleen speel die eeue-oue stryd tussen die w etenskappe en die Wysbegeerte ’n rol nie, maar in die toenem ende professionalisering van die universiteit kom die sogenaam de vorm ingsvakke, waarond er Wysbegeerte, se bestaansreg en voortbestaansreg direk in gedrang. Die pragm atiese benadering deur studente (en dosente) oor waarheen (d.w.s. na watter beroep) ’n besondere kursus lei, kan nie meer skouerophalend eenkant toe geskuif word nie, so asof filosowe drommers is oor ’n ander wêreld.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1081Total article views: 1155
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)