Original Research

Die Universiteit en beroepsopleidng

J. G. Garbers
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 2 | a1148 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i2.1148 | © 1980 J. G. Garbers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980

About the author(s)

J. G. Garbers, President van die R.G.N., South Africa

Full Text:

PDF (233KB)

Abstract

By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier­ die mylpaal te kon bring. Aan baie kwaliteitseise in die opvoeding moes voldoen word. Veel meer as voeding, versorging en die voorsien van middele deur die ouers was nodig. Ook ’n bepaalde kwaliteit kontak en gesprekvoering met mekaar en wedersydse aanvaarding en positiewe verwagtings van mekaar was nodig. Ge- leenthede moes voorsien en benut word, selfstandigheid moes deur die ouers toe- gelaat en deur die kinders verdien word, ens.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 846
Total article views: 916

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.