Original Research

Die beklemtoning van die geslagte of geslagslyste in Genesis

F. N. Lion-Cachet
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 1 | a1138 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i1.1138 | © 1980 F. N. Lion-Cachet | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980

About the author(s)

F. N. Lion-Cachet,, South Africa

Full Text:

PDF (196KB)

Abstract

Julius Wellhausen het reeds die belangrikheid van die geslagte of geslagslyste (toledot) besef en het in sy onderskeiding van die verskillende bronne tole­ dot as een van die karakteristieke woorde van die P-dokument beskou. P het dit later toegevoeg om die inhoud van die uit bronne saamgestelde Pen- tateug en in die besonder Genesis skematies te konstrueer. Die toledot-ioT- mule kom dan normaalweg aan die begin van sekere P-stukke voor. Die uit- sondering is Gen. 1:4a, waar dit die slotsin van ’n P-stuk vorm. As motive- ring vir hierdie afwyking is later verskeie oplossings aan die hand gedoen, bv. aat so ’n formule nie by die forse inleiding soos in Gen.l: 1 gevind tuishoort me. Die verbinding van toledot met die P-stukke is van verskillende kante bevraagteken (o.a. Eerdmans, Lohr, Volz, Smend, Eichrodt ens. — cf. Hul­ ling, 1964:216-26). Nadat Kulling (ibid., p. 217) ’n deeglike studie in dié verband ondemeem het, het hy afdoende bewys dat die to/edoi-formules nie aan die P-stukke verbind mag word nie, en dit was daarom ook nie die mer- kers wat ’n latere hand gebruik het om die boek Genesis te konstrueer nie. Hiermee het die belangrikheid van die toledot-formules nie afgeneem nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 900
Total article views: 1013

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.