Original Research

Konsepsie Christelik-nasionaal

P. Snyman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 2 | a1113 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i2.1113 | © 1979 P. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

P. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (88KB)

Abstract

In sy artikel soek dr. J.H. van Wyk na ’n omvattender en indringender plaasvervanger vir die begrip Christelik-Nasionaal. Dit doen hy deur:
* kritiek te lewer op die naam „Christelik-Nasionaal”;
* in die plek daarvan voor te stel die uitdrukking: „Koninkryks-”.
Sy artikel getuig van ernstige en oorspronklike denke. ’n Mens kan dan ook waardering hê vir sy bydrae in hierdie verband. Veral sy waarskuwing dat gewaak moet word teen ’n genasionaliseerde Christendom is beslis tydig en nodig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 789
Total article views: 760

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.