Original Research

L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets

P. J. J. S. Potgieter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 46, No 1 | a1080 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v46i1.1080 | © 1981 P. J. J. S. Potgieter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1981 | Published: 04 February 1981

About the author(s)

P. J. J. S. Potgieter, Departement Staatsleer, P.U. vir C.H.O., South Africa

Full Text:

PDF (130KB)

Abstract

Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding ontvang het, het hy in 1912 op Potchefstroom in die Matrikulasie-eksamen geslaag, waarheen die Teologiese Skool intussen verhuis het. In die B A -eksamen het hy in 1916 geslaag, en hy verwerf die honneursgraad in klassieke Tale die volgende jaar aan die Transvaalse Universiteitskollege. Aan die begin van 1918 is hy aangestel as lektor in die Klassieke aan die Literariese Departem ent van die Teologiese Skool - alles dus op besonder jeugdige leeftyd.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1174
Total article views: 887

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.